Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos


February 29, 2016 Facebook Twitter LinkedIn Google+ News


Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Die Maart skoolvakansie en dus ook die Paasnaweek is om die draai en as jy nog nie jou wegbreek vakansie akkommodasie bespreek het nie, moet jy beslis vinnig spring. Kasteel aan Zee bied vier goed toegeruste selfsorg vakansieeenhede aan in Hartenbos. Elke eenheid is toegerus met al die benodighede om ‘n rustige en gemaklike verblyf te verseker. Die eenhede bied ook ‘n privaat buitebraai waar gaste rustig kan ontspan na ‘n heerlike dag uit in Hartenbos.
Kontak gerus Kasteel aan Zee vir beskikbaarheid en besprekings

Contact Details